Christian Slater

Christian Slater
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Christian Michael Leonard Slater
Geboorte 18 Augustus 1969 (1969-08-18)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2 (met Haddon)
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1977–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Christian Slater (gebore 18 Augustus 1969) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Robin Hood: Prince of Thieves (1991), True Romance (1993), en Very Bad Things (1998), en in die televisiereeks Mr. Robot (2015).


Developed by StudentB